Kalarus Gastehuis is 'n plaashuis op die plaas genaamd Aansluit in die middel van die Kalaharie geleë in die Noord Kaap. Die naaste dorp is 40km Noord-Wes genaamd Van Zylsrus. 'n Groter en meer bekende dorp naaste aan Kalarus Gastehuis is Kuruman wat 141km weg is.
Nog plekke naby: - McCarthy's Rest Border Control to Botswana - 80km - Sishen Airport - 132km |
Koördinate:
-26.725786, 22.472338 26°43'32.8"S 22°28'20.4"E Adres: Aansluit Plaas Kalaharie CBDC naby die R380 Noord Kaap |